Syndetics omslagsbild
Bild från Syndetics

Kaapstad se 'Streetgate' Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)

Av: Medverkande: Materialtyp: ArtikelUtgivningsinformation: Bloemfontein UJ Press SunBonani Scholar [Imprint] 2014Beskrivning: 1 electronic resource (235 p.)Innehållstyp:
  • text
Medietyp:
  • computer
Bärartyp:
  • online resource
ISBN:
  • 9781920382582
  • 9781920382599
Ämnen: Onlineresurser: Sammanfattning: Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
Inga fysiska exemplar för denna post

Open Access Unrestricted online access star

Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein

Accessibility options of PDF file not available

Creative Commons Licence cc by-nc cc https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/

afr

Freely available e-book