Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika Analise van gedrukte mediadekking tussen 2006 en 2010
Material type:
ArticlePublication details: Bloemfontein UJ Press SunBonani Scholar [Imprint] 2016Description: 1 electronic resource (264 p.)Content type: - text
- computer
- online resource
- 9781920382841
- 9781920382858
- Language and Linguistics
- Language teaching and learning
- Society and Social Sciences
- Education
- Teaching of a specific subject
- Afrikaans
- C Language and Linguistics
- CJ Language teaching and learning
- DHET
- J Society and Social Sciences
- JN Education
- JNU Teaching of a specific subject
- Moedertaalonderrig
- apartheid
- mediadekking
- taalaktivisme
- thema EDItEUR
Open Access Unrestricted online access star
Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?
Accessibility options of PDF file not available
Creative Commons Licence cc by-nc cc https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/
afr
Freely available e-book